| Modulekode | VGE 301 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe |
| Module-inhoud | Vertering en metabolisme van voer. Die verdeling van voerenergie asook voerenergiestelsels. Proteïenkwaliteit en -behoeftes. Mineraal- en vitamienbehoeftes. Voedingstandaarde. Vrywillige inname. Voereienskappe. Rumenfunksie en mikrobiese fermentasie. Prakties: In vivo- en invitro-verteerbaarheidstudies. |
| Modulekrediete | 32.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | BCM 261 and BCM 262 and DAF 200 and VKU 250 and VKU 260 |
| Kontaktyd | 3 lesings per week, Prakties tweeweekliks |
| Onderrigtaal | Beide Afr en Eng |
| Akademiese organisasie | Vee- en Wildkunde |
| Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App